| Modulekode | VDG 321 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die rol van voeding in die lewensiklus van die mens. Die rol van voeding in die voorkoming van lewenstylverwante siektes - osteoperose, kanker, koronêre hartvatsiektes, tandbederf. Vegetarisme. Verskillende toestande van wanvoeding. (Proteïen-energie-wanvoeding en vetsug). |
| Modulekrediete | 17.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VDG 311 |
| Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App